Elf van Curro Kathu se leerders het van 15 tot 17 Augustus 2019 aan die Eskom Expo in Postmasburg deelgeneem. Vyf van die 10 projekte het medaljes ontvang.
Die uitslae is as volg: Caitlin Adamson (Brons), Jessica da Silva (Brons), Izelle Kasselman (Silwer), Giancarlo van der Merwe (Silwer) en Mighael Coetzee (Goud).
Mighael Coetzee is ook aangewys as die derde algehele wenner van die hele geleentheid.
FOTO: ‘n Kollage van die 2019 Eskom Expo.
















