Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Op Saterdag, 21 Julie, het Curro Kathu die Van Druten finale aangebied vir die netball- en rugbyspanne. Die dag was ‘n groot sukses en het gesorg vir goeie sportgees op die veld. Dankie aan elke speller, ondersteuner, afrigter en toeskouer wat die dag bygewoon en moontlik gemaak het. Geluk ook aan alle spanne wat gewen het, maar ook aan elke span wat deelgeneem het ook! Julle almal was sterre.

 

Die uitslae van Curro Kathu se spanne in die A-Liga: O/10 Netbal Verower Silwer Medalje, O/11 Netbal Verower 4de plek, O/11 Rugby Verower Silwermedalje en die O/13 Rugby Verower Silwer Medalje. Baie geluk aan die spanne.

 

Span wat deelgeneem het in die B-Liga: O/9 Rugby Verower Brons medalje . Veels geluk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *