Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Curro se Top 3 presteerders vanaf Gr. 4 tot 12

Curro Kathu se Top 3 presteerders vanaf graad 4 tot 12 is aangewys tydens die derde kwartaal. Baie geluk aan elkeen van die leerders wat hard gewerk het om hierdie akademiese posisie te behaal.

Die Graad 4 leerders: Eerste plek, Alani Voigt, tweede plek, Michaela Mitchley en derde plek, Regardt Hartman. Graad 5: eerste plek, Esme Rautenbach, tweede plek, Kaytlynn Lambrecths en derde plek Mia Roos. Graad 6, eerste plek, San-Mari Kampher, tweede plek, Blanca Karsten en derde plek Tshegofatso Motsisi. Graad 7, eerste plek, Osego Koloi, tweede plek, Khanyisile Ngcobo en derde plekTavia Cornellissen

Foto: In geen spesifieke volgorde en weens omstandighedeis sekere leerders afwesig tydens die neem van die foto van Curro Kathu se Top 3 leerders vanaf gr.4 tot 7.

Curro Kathu se Top 3 leerders by die hoërskool is: graad 8, eerste plek, Zandri Malan, tweede plek, Johane Strydom en derde plek Ansune Stolk. Graad 9, eerste plek, Tiaan Schutte, tweede plek, El Chane Lombaard en derde plek Karlene Ludik. Graad 10, eerste plek, Deone Goussard, tweede plek, Santa Opperman en derde plek Kalinke Botma. Graad 11, eerste plek, Armand Botes, tweede plek,Lambert Kock en derde plek Kay-Leigh van Rooyen. Graad 12, eerste plek, Tlotlomatso Ositang, tweede plek, Thabiso Moyo en derde plek Jacobus Hager.

Top 10 presteerders van Laerskool Kathu

Op 31 Julie, het Laerskool Kathu hul spesiale aand aangebied vir die Top 10 leerders vanaf graad 4 tot 7. Die handvol leerders het werklik nog net hulle kant gebring en om die rede word hulle beloon vir hulle harde werk. Baie geluk aan elkeen van die leerders en aan hulle ouers wat baie trots kan wees op hulle kinders se uitpunttende prestasies. Die Laerskool bedank graag vir SANLAM, Spar Kathu en Inni Skuur vir hulle borge en hulp om die besonderse aand moontlik te kon maak.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *