Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Op Donderdag, 2 Augustus, het Hoërskool Kathu hul jaarlikse Top 10 funksie aangebied vir leerders vanaf graad 8 tot 12. Hierdie funksie is een van die skool se hoogtepunte vir die jaar. Die skool bedank graag die volgende borge vir hulle ondersteuning en bydrae tot die aand: Prof.Fika Jansen van Rensburg van NWU PUKKE, SANLAM, NWU Potchefstroom, Mongoose Guesthouse en Malinda Roux van Artistica. Baie geluk ook aan die leerders wat tydens die aand aangewys is as die Top 20 van hul grade, julle het die vrugte gepluk deur hard te werk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *