Die volgende leerders van Hotazel Kollege het in Radikale Redenaars deurgedring tot die 2de rondte wat in Rustenburg plaasvind op 1 September 2018. Ons wens hulle baie sterkte toe.