Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Op Vrydag 14 September het Laerskool Kathu teen Upington gaan speel in die 0/11A Uppies toernooi. Kathu 0/11A span speel 1ste wedstryd teen ‘n GW ontwikkeling span. Kathu teken 161/5 in 25 beurte aan. Jeandre de Vos teken 58 lopies en Damian Smith teken 44 lopies aan. GW ontw kry 145/3 in 25 beurte. Kathu wen met 17 lopies.
Op Saterdag 15 September het Laerskool Kathu 0/11A teen Oranje-Noord gespeel. Kathu kolf 1ste en teken 219/9 in 30 beurte aan. Damian Smith teken 107 lopies van 93 balle aan. Oranje-Noord gaan kolf en kry 32/11 (het al 12 laat kolf). John Uys se boul uitslae is 10/6 paaltjies en Jeandre De Vos is 16/4. Kathu wen met 189 lopies.

 

Kathu 0/11A is onoorwonne vir die naweek.