Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Baie geluk aan Carlo Booysen (Diskus seuns o/12), Rifai Beukes (100m seuns o/11) en Brandon van Wyk (80m seuns o/11). Dié leerders van Laerskool Kathu is op Vrydag, 1 Maart 2019, gekies is om aan die Suid-Afrikaanse Atletiek kampioenskappe te gaan deelneem. Laerskool Kathu is super trots op hierdie prestasie.

FOTO: Die atlete van Laerskool Kathu wat aan die Suid-Afrikaanse Atletiek kampioenskappe gaan deelneem.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *