Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Twee van Laerskool Kathu se Skaakspelers het die o/13 John Taolo Gaetsewe span gehaal na die afgelope naweek se JTG Skaakproewe.

Lorinda van Rooyen (o/13 Dogters) het ‘n vierde plek behaal en Leanya Ntili (o/13 Seuns) het ‘n vyde plek behaal.

Baie geluk aan hierdie spelers en sterkte vir die Noord-Kaap proewe.

 

FOTO: Die twee Laerskool Kathu Skaakspelers wat deur is na die Noord-Kaap proewe saam met afrigter, Juffrou Antoinette Barnard.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *