
Op 17 Februarie 2019 het die o/16 T20 finaal plaasgevind tussen Hoërskool Kalahari en Hoërskool Kathu.
Hoërskool Kathu kolf 1ste en teken 141/5 aan met Marno Coetzee – 39 lopies, Roman Erasmus – 37 en DP Swiegers – 16, die beste kolwers.
Hoërskool Kalahari word beperk tot 103/4 met Darren Coetzee 2/25, Ashrill Oor 1/18 en DP Swiegers 1/29 die beste boulers.
Kathu wen met 38 lopies.
FOTO IMG-20190218-WA0028: Hoërskool Kathu se o/16 T20 finaal spelers.
















