
Die o/16 krieket span van Hoërskool Kathu het op 21 Februarie 2019 in die 25 beurt finaal teen Hoërskool Kalahari gespeel.
Hoërskool Kalahari kolf 1ste en teken 129 aan in hul 25 beurte met DP Swiegers wat 4/28 kry, die beste bouler.
Hoërskool Kathu antwoord met 132/4, Marno Coetzee 70 nie uit nie. Hoërskool Kathu wen met 6 paaltjies.
FOTO: Die o/16 krieket span van Hoërskool Kathu.
















