Op Saterdag, 23 Februarie 2019, speel Hoërskool Kathu teen Yorkshire RPC in Kimberley.
G. Meyer 38 en G. Titus met 42 staan uit as kolwers. Met die bal was daar puik vertonings deur W. Joseph 2/4, D.Coetzee 2/17 en DP Swiegers 3/11.
Hoërskool Kathu wen met 60 lopies.
















