
‘n Baie goeie naweek, 9 Maart 2019, vir Laerskool Kathu se tennis spelers.
Hulle het Noord-Kaap wedstryde gespeel teen Boland en W.P. en het dit vreeslik geniet.
Uitslae is as volg:
Seuns o/13 eindig 2de met ‘n silwer medalje, Dogters o/13 eindig 1ste met ‘n goue medalje, Dogters o/12 eindig 2de en Seuns o/12 eindig 3de.
Laerskool Kathu is baie trots op hierdie 5 leerders wat hulle so goed van hulle taak gekwyt het.
















