Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Mnr. en Mej. Seodin 2019 het plaasgevind op 21 Februarie 2019, om 18:30 in Laerskool Seodin se skoolsaal.

Die tema dié jaar was “Bohemian”, met gaskunstenaar Janco Loubser wat gesorg het vir vermaak tussen in. Hierdie aand was ‘n reuse sukses.

Die wenners vir die aand was as volg:
Bea Lubbe Mej. Seodin 2019 en Nico Thomatos Mnr. Seodin 2019.

 

Laerskool Seodin wil spesiaal ‘n borg bedank, Nails by Anja. Mej. Seodin 2019, Bea Lubbe is die wenner van die fantastiese RAO Gesigsprodukte.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *