Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Hoërskool Kalahari bied elke jaar ‘n Seniordinee aan op dié Vrydag van die week waarin Valentynsdag val.

Hierdie jaar was dit op 15 Februarie 2019 en die tema was Great Gatsby. Die funksie word deur die Sosiale komitee van die Uitvoerende Komitee in die skoolsaal aangebied.

Die kinders geniet dit om dan mooi aan te trek, ‘n heerlike ete te geniet en lekker te dans.

Daar word dan ook ‘n Mnr en Mej Seniordinee gekies. Hierdie jaar was dit Boikago Shoboro en Motheo Molete.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *