Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Die Kwaggas Rugbyspan van Laerskool Kathu het ‘n amptelike klere oorhandiging seremonie gehad!

Dit was ‘n pragtige aand aangebied deur die afrigters Mnr Bennie en Mnr J.P.

Baie dankie vir die “awesome” truie, broeke, sakke en opwarmings hemde wat vir Laerskool Kathu geborg is deur Mnr Cloete van DKA Enterprises.

Dankie aan Tannie Annerie van den Berg wat die rugby seuns bederf het met heerlike snoeppakkies en vetkoeke vir almal!

 

FOTO1: Die sport klere wat deur Mnr Cloete van DKA Enterprises geborg is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *