Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Dawid van Zyl van LUBETech het aan Mnr Botha, skoolhoof, en Mnr Marais, kriekethoof, nuwe hemde oorhandig vir die nuwe krieket seisoen. 

Hoërskool Kathu bly een van die drie krieket fokusskole van Krieket SA asook Noord-Kaap krieket in die Noord-Kaap.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *