Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Die jaar is Wêreld Boekdag bietjie anders gevier by Laerskool Kathu. 

Die maats moes hulle gunsteling onderwyser/onderwyseres as ‘n Superhero teken. Daar was soveel oulike prente en die onderwysers wens hulle kon almal opsit! 

Welgedaan aan elke leerder! 

Die graad 6 wenner – Roelien le Roux, sy het Juffrou Monique Fouché geteken.

Die graad 5 wenner – Hindrich Heller het mnr Tiaan Whitehorn geteken.

Die graad 4 wenner – Elri van Vuuren het mnr Martin van Schalkwyk geteken.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *