Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Tydens die Skoleskiet kompetisie wat op 26 en 27 April 2019 by Hoërskool Landboudal gehou is, het Uppies se Sporterskuts baie goed presteer. 

In die o/21 Sportergeweer kompetisie kry Juan Steenkamp ‘n goue medalje in die drie-posisie en in die staanposisie. Juan eindig ook algeheel eerste in sy ouderdomsgroep.  In die o/16 Sportergeweer kompetisie kry Janko Botma ‘n goue medalje in die drie-posisie en eindig algeheel eerste in sy ouderdomsgroep. 

In die ‘Target Sprint’ kompetisie eindig Janko Botma eerste in die o/16 ouderdomsgroep en Petrus Labuschagne kry silwer in die o/21 ouderdomsgroep.  

Uppies is trots op julle! 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *