
Die o/11 Tennisspan van Laerskool Kathu het die afgelope week (30 April 2019 tot 4 Mei 2019) aan Truida Kestell Tennis toernooi in Bethlehem deelgeneem. Die dogters en seun het wonderlike tennis ervaring opgedoen en taai wedstryde gespeel. Hulle eindig 4de (seuns) en 6de (dogters) in hulle onderskeie groepe.
















