Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Hierdie jaar is ‘n regte stof-opskop jaar vir die landloop.

 

Vyf en twintig van Laerskool Kathu se leerders was gekies om op Saterdag, 18 Mei 2019, deel te neem aan die AGW Interprovinsiale byeenkoms by NJ Heyns skool te Kimberley.

 

Dit was ‘n uitdagende baan, maar ‘n Katoeter laat hom nie sommer onder kry nie.  Mooi so julle, ons is SUPER trots.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *