Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Met groot trots staan elke Graad 3 Junior Monitor voor Laerskool Kathu.

Elke leerder wat die jaar gekies is het ‘n groot verantwoordelikheid om vol te staan. Met groot opwinding is die leerders op 24 April 2019 gekies en aangewys as 2019 se Junior Monitors.

Met goeie leiereienskappe, pragtige maniere en harde werk is die leerders verkies. Elke Junior Monitor moet die waardes van Laerskool Kathu uitleef en ‘n voorbeeld wees vir ander.

Baie sterkte vir 2019.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *