
Die volgende leerders van Laerskool Kathu het vir die Noord-Kaap tennisspan gespeel in Bloemfontein van 17 tot 18 Mei 2019.
Hulle is Michaela Lamprecht (o/13) Divan Theron (o/13) Tian Barnard (o/13) Shani Steenkamp, Danica Roux, Ruhane Combrinck, Erard Theron en Niel Roux(o/12).
Tian, Erard, Michaela en Shani het in die A-span gespeel en Divan, Ruhane, Danica en Niel in die B span.
Die Noord-Kaap het 2de geëindig in die toernooi. Baie geluk aan hierdie tennisspelers.
















