Die Mnr en Mej Laerskool Kathu funksie was op 13 Mei 2019 gehou in hulle Stoffel Fouché-saal.
Baie geluk aan die 20 finaliste wat deelgeneem het asook die wenners van die 2019 Mnr en Mej Laerskool Kathu.
Die wenners is as volg: Mej Laerskool Tlotla Seretsi, Mnr Laerskool Josua Pretorius, 1ste Prinses Mikyla Diergaard, 1ste Prins Daniel Louw, 2de Prinses Sinead Coetzee, 2de Prins Richard De Beer, Mej Fotogenies Anysha Mienies, Mej Persoonlikheid Jorina Mostert, Mnr Macho Juvanre Brink, Mnr Charming Jaymeane Van Rooi.
















