
Curro se graad 6 en 7 seuns en meisies het op die aand van 24 Mei 2019 by die Kathu Spur gaan ervaar hoe dit is om kelners te wees.
2 tot 3 het elk ‘n regte “waiter” gehelp om ‘n propvol restaurant te bedien (dit word genoem “shadow serve”). Hulle skof het 6nm begin en moes uithou tot 9nm.
Van die wins van die aand gee hulle vir die SPCA…
FOTO: Die groep kinders van Curro Kathu wat regstaan vir die grootmens wêreld en nie bang is om hard te werk nie!
















