
Vir die tweede kwartaal sluit Laerskool Kathu af met ‘n hoogtepunt wat groot pret was en ‘n heerlike bederf!
Baie geluk aan al die wenners van hierdie dag: 1ste Mnr Bernard, 2de Mnr Hammies, 3de Mnr Bonolo. Asook 1ste Juf Eloise, 2de Juf Nicole, 3de Juf Lindi.
Baie dankie aan die volgende borge vir die lekker pryse, dit word opreg waardeer: Belleza Spa Kathu, Spur @ Village Mall Kathu, Acrylic Nails done by Nekita.
FOTO: ‘n Kollage van Laerskool Kathu se personeelafsluiting vir die tweede kwartaal.
















