Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Johanné Strydom het die afgelope naweek, 10 Augustus 2019, aan die International Fine Arts Association (IFAA) kompetisie deelgeneem.

Die uitslae is as volg

Ballet: Eerste en tweede plek vir haar ouderdomskategorie
Liriese dans: Eerste plek vir haar ouderdomskategorie.

Sy kwalifiseer vir SA’s finaal in beide style.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *