Die Kathu Knights sokkerspan is ‘n klein gemeenskap sokkerspan in Siyathemba Kathu.
Hulle speel elke naweek tot 2 wedstryde.
Die sokkerspan is begin omdat sokker baie min in Kathu raak gesien word. Die afrigter, Fabian Cloete, se doel is sodat elke speler se drome en wense moet waar word om vir ‘n ontwikkeling span soos Orlando Pirates, Kaizer Chiefs, Mamelodi Sundowns of ander spanne te speel.
FOTO: Die Kathu Knights o/13 tot o/17 sokkerspelers met afrigter Fabian Cloete.
















