Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Laerskool Kathu het onlangs hul jaarlikse sokkertoernooi aangebied waar tien o/14 sokkerspanne van die JTG streek deelgeneem het.

Die toernooi was ‘n groot sukses met Laerskool Kathu wat dan ook die toernooi gewen het. Die top 4 spanne vir die toernooi was Laerskool Kathu 1ste, Noord-Kaap 2de, Wildeklawer Akademie 3de en Lime-Acres 4de.

Baie dankie aan die borge: Buildit, Moolmans, Lenmed en Panarottis wat die dag moontlik gemaak het.

 

FOTO: Laerskool Kathu the sokkerspan wat die toernooi gewen het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *