Die Noord-Kaap skole se Top 20 byeenkoms het op 18 Februarie 2020 in Hartswater plaasgevind.
Die Curro Kathu leerders het puik presteer.
Baie geluk aan die leerders wat medaljes verwerf het: Ellené Stonestreet – 100m – Goud, Carla Ruffini – 1 500m – Silwer, Keamogetse Kekane – 1 500m – Goud, Liza-Mari Valentine – Diskus – Goud, Milton Naude – 800m – Goud, Keown Jacobs – Hoogspring – Brons en Russel Wiles – Hoogspring – Brons.
















