Op 25 Februarie 2020 het die JTG atletiekbyeenkoms by Hoërskool Kalahari plaasgevind.
Jaydee Matthews van Hotazel Kollege het ‘n eerste plek behaal in die o/10 gewigstoot met ‘n afstand van 8.30 meter. Hy gaan op 7 Maart 2020 deelneem aan die Noord-Kaap byeenkoms in Upington.
















