Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Skoolskoene borg

Baie dankie aan Leroy Stanton van Supaquick Kathu en Andries Fourie van Apollo tyres vir die borg van skoolskoene aan Laerskool Kathu op 17 Maart 2020!

Apollo tyres en Supaquick bedank Kathu se gemeenskap wat hierdie besighede ondersteun sodat hierdie projek moontlik kan wees!

 

FOTO: Die oorhandiging van die skoolskoene aan die Laerskool Kathu.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *