Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Jaarlikse tennis toernooi

Laerskool Kathu se eerste tennisspan het van 24 tot 28 Februarie 2020 deelgeneem aan die jaarlikse tennis toernooi by Sun City.

Top skole neem deel aan hierdie toernooi. Die spanne speel hulle beste en beide die seuns en meisies klop vir Van Riebeekstrand en Eikestad 2. Dit is vir Laerskool Kathu ‘n groot voorreg om jaarliks uitgenooi te word vir dié toernooi.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *