Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Hoërskool Upington se Gholfdag

Op Saterdag, 29 Augustus, het Hoërskool Upington hulle Gholfdag gehou op ʼn koue dag by Upington Gholfklub.

ʼn Totaal van 116 spelers het ingeskryf en almal het die dag geniet met lekker pryse op die spel. ARL sekuriteits dienste het op gat 6 ʼn Hole-in-one van R100 000 prys geld gehad, niemand kon daarin slaag om met die geld weg te loop nie.

Die span van URB het die gholfdag gewen en die span van Uppies het tweede geëindig. Baie dankie aan almal wat deel van die gholfdag was, en wat gehelp het om dit ʼn groot sukses te maak.

 

FOTO1: URB Vlnr: Riccardo Borghesi, Heinrich van der Westhuizen, Wally Crauze en Dirk de Hart.

FOTO2: Uppies Vlnr: PA Karsten, Jano Malan, Franco Swart en Rohan Erasmus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *