Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Curro Kathu se Opedag

Curro Kathu het op 14 Oktober 2020 hul jaarlike Opedag gehou vir alle leerders van 3 maande tot graad 12. 

Elke fase het ‘n vervoer middel as tema gehad. Hier is wat elke fase gekies het as tema: Die Castle – ‘n bus, Grondslag fase – ‘n trein, Intermediêre fase – ‘n vliegtuig en die Hoërskool – ‘n boot. 

Air Curro Kathu – Travel safely with us! 

FOTO: ‘n Kollage van Curro Kathu se 2020 Opedag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *