Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Atlete skitter tot in SA’s!

Twee van Hoërskool Upington se atlete het vanjaar deurgedring na die SA Junior Atletiekkampioenskappe in Boksburg.

Hierdie twee leerders sou 20 en 21 Maart 2020 aan die byeenkoms deelgeneem het. Hoërskool Upington wag nou maar vir die volgende datum wat vir die geleentheid gereserveer sal word.

JJ Snyders en Khayinkosi Klaasten is die twee atlete wat Uppies op die byeenkoms gaan verteenwoordig.

 

FOTO: Vlnr: Khayinkosi Klaasten en JJ Snyders.