Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

GWK-Rugbyweek het plaasgeving vanaf 16 tot 19 Junie 2019 te Barkly-Wes.

Leslie van der Schyff ‘n leerder van Hoërskool Kalahari is aangewys (uit 8 streke) as die beste o/17 voorspeler van die toernooi. Verder is Leslie gekies as agsteman vir die o/17 Rhinoweek span wat van 23 tot 29 Junie 2019 in Vereeniging gaan deelneem.