Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

 

Span en sportgees het die gebeurtenis gekenmerk.

 

Vrolike en ywerige drawwers en trappers het kom deelneem en sodoende bygedra tot die fondse wat ingesamel is vir ons gekose instansie.

 

Vanjaar se fondse het gegaan vir FAMSA se ZABANTU PROJEK wat Kathu, Deben, Olifantshoek en omgewing insluit.

 

ZABANTU PROJEK:
1. Health Education Program – the target market for this project is schoolgirls (teenagers).
2.  ECD Project (Early Childhood Development)
3. Teenager Pregnancy Kits
4.  RAGAB Woman’s Project – the focus of this project is to empower women.

 

 

 

FAMSA doen ‘n ongelooflike werk, enige donasie sal welkom wees – any donation will be much appreciated bv:

 

klere – veral skool klere; speelgoed vir kinders ens.