
· Olifantshoek gemeenskap is al vir meer as 3 maande sonder behoortlike water siklus van 30 dae
· Inwoners voel die onreg wat aan hulle gedoen word is onwettige en ontmenslike, bejaardes en kinders word deur die situasie geraak
· Inwoners het besluit om ‘n vreedsame optog te loos om hulle demostrasie bekend te stel.
· Inwoners het ‘n versoek aan die gemeenskap van Olifantshoek gemaak om saam te staan om hierdie genoodvalle krisis aan te spreek.
· Inwoners het by die Ditloung Park by mekaar gekom en daarna die hoof straat na die dorp beweeg waar hulle ‘n ou brandende motor en klippe die brug tussen die dorp na die woonbuurt versper met klippe en bottles en vullis.
· Die inwoners het die vreedsame optog na Engen vullstasie geneem waarby hulle bande aan die brand gesteek het en die heel N14 roete deur Olifantshoek versper waar geen voertuie deur kon gaan nie.
· Die inwoners het die ingaag vanaf Olifantshoek Abattoir versper en die ingaag van Welgelee na die woonbuurt.
· Die inwoners het na die N14 brug met die uitgang van Olifantshoek na Kathu en Postmasburg waar die Kuruman SAPS POP (Public Order Police) op die toneel op gedaag het.
· Die bevelvoeder van die Kuruman POP het met inwoners gepraat oor die situasie en daarop aangedring dat die Burger meester van Gamagara Plaaslike Munisipaliteit Clr. Mr Edwin Hantise na Olifantshoek moet kom soda thy kan antwoorde gee rondom hoek daar geen lopende water vir meer as 30 dae is nie.
· Kathu Verslaggewer Devine Rooi het ‘n beroep ggedoen dat die burgermeester gebel word en hom verwittig dat hy Olifantshoek toe moet kom om die aangeleentheid met die inwoners te bespreek.
· Die Burgermeester het wel bevestig dat hy nie in die omliggende areas van Olifantshoek en Kathy is nie, maar hy sal met Gamagara Plaaslike Munisipalieit Munisipale Bestuurder Mr Protea Leserwane da thy in ‘n dringende vergadering is end at hy sal terug kom met tergvoering.
· ‘n half het verby gegaan na 1uur 60-minute waar die burgermeester geen terugvoering gegee het.
· Daar was ‘n gesprek op WhatsApp dat ‘hulle’ die Cluster Commander Major General Bean om die inwoners te stop.
· Die betogers het meer in getalle geraak waar die samekoms naby Welgelee Brug uitgang van Olifantshoek na Kathu en Postmasburg waar die Public Order Police begin hand geneem geraak. Major General Bean was gekontak deur die Kathu Gazette Verslaggewer dat die POP buite hand ruk end op die betogers geen rede gehad het om die POP aan te val of bedreig nie en dat volgens wet dit onwettige en ‘n mensregte skending is om full force mense regs en links te arresteer.
· Die POP het hul vuurwapens uitgehaal en die mense gedreig om weg tw bly.
· Met die gesprek met General Bean was daar gemik dat die aangeleentheid na die hoër gesag geneem sal word want geen klippe was aan hulle bestook nie.
















