Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Op 16 Februarie 2019 het die SA Jagters Gamagara skietklub hulle jaarlikse President skietbyeenkoms gehad.

Die uitslae was as volg:

Ope klas Mans: 1 – P Swanepoel 681.8, 2 – AC Pieterse 671.5, 3 – L Lotter 671.
Ope klas Dames: 1 – M Roets 170.1, 2 – T Roets 140.
Ope klas Seniors: NJ Peenze 360.4.

Spanne: 1) Makweppa Mambas 3225.8, 2) Kgalagadi Smarties 2162.2, 3) Gamagara 1220.8.