Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Hoërskool Kalahari Dramaklub spog met hul eerste toneelgroep. Hulle het vanjaar aan twee toneelfeeste deelgeneem: Die Fraserburg Logan Toneelfees en die Tienertoneel in Bloemfontein, waar hulle teen baie skole meegeding het.   Hulle het baie goeie punte behaal en sertifikate vir Spel en Klank verower by Bloemfontein se Tienertoneel en het ook onlangs ‘n Komedie Aand aangebied by die Hoërskool.  

FOTO: Pryswenners by die Tienertoneel: (WA0005) Van links: Charissa Benadé (silwer vir tegnies: klank bo 75%), Xavier Griqua (brons vir Spel bo 65%) en Kalia Jordaan (brons vir spel bo 65%). 

FOTO: Toneelgroep: (WA0006) Voor van links: Juffrou Trudie Bester, Kalia Jordaan, Zoe Lombaard, Noleen Jonck, Charissa Benadé, Shekinah Lotlhare en Juffrou Elandi Theron. Agter van links: Juffrou Dezi Pretorius, Zavior van Rooyen, Jodeen Markram, Matlogonolo Maleka, Mnr Elandré Rheeder, Xavier Griqua, Jané Ebersohn, Liandri Serfontein en Juffrou Juliana De Wit.