Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Junior Verteenwoordigende Leerder Raad vir 2019

Hotazel College het hulle Verteenwoordigende Leerder Raad vir 2019 aangekondig. Baie geluk aan die leerders.

Foto: Voor vlnr:  Drian Swamers, Zuraida Liebenberg (voorsitter), Phenyo Lekwene

Agter vlnr:  Mineh Kruger, Kobus Poolman, Matthew Wessels, Gordan Bezuidenhout.


Senior Verteenwoordigende Leerders Raad vir 2019

Hotazel College het hulle Verteenwoordigende Leerder Raad vir 2019 aangekondig. Baie geluk aan die leerders.

Vlnr: Jason Horne, Megan Sampson, Nolin Raman, Doné van Rooi, Gericke Botes, Orefile Booysen, Puren Coetzee, Karabo Motsoane, Kopa Molelekwa, Ansorette de Bruin (Hoofleier).