Jason Lawson het op Saterdag, 27 Julie 2019, by Kalahari Aquatics Swemklub ‘n kliniek aangebied.
Jason is ‘n Nasionale en Internasionale swemmer – het vir Engeland geswem, en het in 2016 by die Rio Olimpiese Spele ‘n silwer medalje gewen in die 100m vryslag.
Danksy die Kalahari Aquatics Swemklub se afrigter, Pierre Burger, wat vir die klub ‘n besonderse dag gereël het saam met Jason, het die swemmers baie goeie swem tegnieke van hom geleer.
Die kliniek was ‘n reuse sukses!
















