Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Laerskool Kathu se tennisspelers wat deurgedring het na die JTG streek het vanaf 22 tot 25 Januarie 2020 deelneem aan die Noord-Kaap proewe in Kimberley.

Die leerders wat deur is na die volgende rondte: o/10 – Clara Esterhuizen 4de, Zanne Barnard 7de en Jay-Dee Chimalizeni 15de. o/12 – Damian Smith 15de. o/13 – LP Aucamp 4de, Erard Theron 6de, Ruhane Combrinck 6de, Shani Steenkamp 10de, Danica Roux 13de en Minke Badenhorst 16de. o/14 – Tian Barnard 3de. o/15 – Charlden van der Westhuizen 16de.

 

FOTO: Die JTG streek tennisspan van Laerskool Kathu, sommige spelers is afwesig.