Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Faith Kasper, Samuel Grobler, Wikus van Wyk, Luné Burden, Brian van Heerden en Tristen Janse van Rensburg is nie sommer net ses toevallig name nie!

Hierdie ses leerders van Laerskool Kathu se Landloop span gaan hierdie jaar bietjie stof opskop by ASA SA’s in Centurion wat op 7 September gaan plaasvind. Elke leerder het sy aller beste gegee en deurlopend hard geoefen om hierdie groot mylpaal te bereik en drome is sover in ‘n realiteit verander.

Laerskool Kathu is trots op hierdie ses leerders. Baie geluk met julle welverdiende sukses!