Level 2 Western Mounted Games
Op 14 Maart 2020 het Jana Fourie en Daniël Bothma deelgeneem aan die Western Mounted Games wat gehou was by Upington en het goed presteer.
Tweede Qualifier van 2020. Albei in Level 2. Jana Fourie graad 10: Keyhole – 6de, Speedball – 3de, Figure8 – 2de, Poles 1 – 7de en Barrel Race – 4de. Algeheel: 5de met 483 punte.
Daniël Bothma graad 8: Keyhole – 3de, Speedball – 4de, Figure8 – 5de, Poles1 – 1ste en Barrel Race – 5de. Algeheel: 4de met 487 punte.
Baie geluk en sterkte met jul seisoen!
















