Dit was die Laerskool Kathu se laaste Mini-krieket vir die jaar. Baie dankie vir elke ouer se ondersteuning en elke onderwyser se tyd en liefde!