Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Op 9 Februarie 2019 het Curro leerders deelgeneem aan die Noord-Kaap Junior Ope in Kimberley.  Johan Krüger het 2de geëindig in die o/15 afdeling en Lyle Pedro, 1ste in o/17 afdeling. Lyle was ook die algehele wenner van die toernooi.  

Johan Krüger, Lyle Pedro, Mike Pieterse, Harry Albutt en Erich Wende.