Op 14 Februarie 2020 het Hoërskool Kathu teen HC Rose in die Noord-Kaap provinsiale Hoërskole T20 uitspele in Kimberley krieket gespeel.
Hoërskool Kathu kolf 1ste en kry 92 in 20 boulbeurte. Sybrand Brink 17, Marno Coetzee en DP Swiegers elk 12 was die beste kolwers.
HC Rose word uitgeboul vir 54: Darren Coetzee 2/4, Warren Joseph 2/9 en DP Swiegers 4/14 was die beste boulers.
Hoërskool Kathu wen met 37 lopies.
















