
Leerders van Laerskool Kathu is gekies om op Provinsiale vlak deel te neem aan Destiny, die NMA/ISKA Suid Afrikaanse Sport/Mixed Martial Arts Kampioenskappe. Die Nasionale Kampioenskappe vind oor twee dae plaas op 29 en 30 September 2018 te Stellenbosch. Laerskool Kathu is trots op elkeen van die leerders en wens hulle alle sterkte toe.
Foto: Leerder gereed vir die aksie in Stellenbosch.
















