Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Robyne Netbalproewe

Op 14 Maart het Laerskool Kathu se netbalspelers aan die Gamagara proewe deelgeneem.

Die volgende dogters is gekies om aan die Robyne proewe in Upington deel te neem: o/12 – Nicine Visagie, Kelly-Joe Willemse, Maureen Smith en Alexis Thompson. o/13 – Danell du Toit, Linecia Jooste, Kutlo Lecwidi, Vicky April en Kaila van der Walt.